XVIIe Olimpiese Winterspele | ||||||||||||||||||||||||
|
Die Olimpiese Winterspele 1994 (Noors: Vinter-OL 1994), amptelik bekend as die XVIIde Olimpiese Winterspele, is tussen 12 en 27 Februarie 1994 in Lillehammer, Noorweë, aangebied. Ander kandidaatstede was: Anchorage (Verenigde State), Östersund/Åre (Swede) en Sofia (Bulgarye). Dit was die eerste Winterspele wat nie in dieselfde jaar van die Somerspele gehou is nie.
Die Paralimpiese Winterspele 1994 is tussen 10 en 19 Maart in Lillehammer gehou.